Vrou op Straat

Een van ons vrywilligers (Klerksdorp kantoor) het onlangs die gedig geskryf oor ‘n bejaarde tannie (63) wat ‘n alombekende bedelaar by een van die robotte op die N12 naby Burger King was.  Sy het vroeër vanjaar, na haar dag se werk, opgepak, oor die straat geloop, en iemand het haar noodlottig getref.

 

 

Lees die berig op bladsy 4 van die Klerksdorp Record:

http://www.salocalnewspapers.co.za/newspapers/klerksdorprecord/previousnewspapers/2018/Feb2018/16feb2018_week7/knreko0041602.jpghttps://www.northwestnewspapers.co.za/klerksdorprecord/2018/february-2018/16-february-2018

Vrou op Straat

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *