Vrou op Straat

Een van ons vrywilligers (Klerksdorp kantoor) het onlangs die gedig geskryf oor ‘n bejaarde tannie (63) wat ‘n alombekende bedelaar by een van die robotte op die N12 naby Burger King was. Sy het vroeër vanjaar, na haar dag se