NG Welsyn het verlede jaar ‘n baie suksesvolle eerste wynveiling aangebied en maak vanjaar weer so!
Baie dankie vir u ondersteuning, ons het groot waardering daarvoor.
Hier is solank ‘n voorsmaak van die eksklusiewe brandewyne, wyne en port wat beskikbaar gaan wees:
• Gabriëlskloof Swartrivier Shiraz 2010 & 2011
• Bergsig Port 1993 & 1995
• Tokara brandewyn (net op landgoed beskikbaar)
• KWV Reserve Mentor Shiraz 2012
• Kanonkop Port (glad nie in die handel beskikbaar, eienaar maak dit slegs vir eie gebruik)
• Kanonkop Pinotage 2006
• Annandale Shiraz 2005
• Beyerskloof Pinotage 3 liter (geteken deur Allister Coetzee en Adriaan Strauss)
Wine auction lot list for 22 SeptemberÂ